Byeenkoms te Simonsig op 2 Oktober 1993

'n Groot byeenkoms van Malans is op 2 Oktober 1993 op die plaas Simonsig buite Stellenbosch gehou.

Links is 'n groepfoto wat tydens die geleentheid geneem is. Kliek op die duimnael om die volle foto te sien.