Byeenkoms te Franschhoek 1 en 2 Oktober 2010

Op 1 en 2 Oktober 2010 is 'n byeenkoms gehou om die mondigwording van die Bond op 21 Desember te vier.

 

1 Oktober 2010

Op 1 Oktober het 'n groepie Malans Malan plase in die omgewing van die Paarl en Wellington besoek.

Salomonsvlei

Die eerste plaas wat besoek is was Salomonsvlei in die Klein-Drakenstein, Paarl. Die plaas is sedert 1837 in die besit van die Malan-familie. Die huidige eienaar is Danie Malan, die bekende atleet.

Versailles

Die volgende plaas wat besoek is was Versailles in Wellington. Die huidige eienaars is Elmien Malan en Annareen de Reeuk.

Twistniet