Lidmaatskap

Aansoek tot lidmaatskap kan by die voorsitter gedoen word. Ledegeld is R150 per jaar.

Stuur e-pos aan die voorsitter.

Indien u nie as lid wil aansluit nie maar die Malan Vonk nuusbrief per e-pos wil ontvang kan u u e-posadres aan Hercules Malan stuur. Dit is gratis. Indien u die nuusbrief per gewone pos wil ontvang is die koste R30 per jaar.

Stuur e-pos aan Hercules Malan