Plase

Allesverloren, Riebeek-Wes

Op 16 Januarie 1872 is 'n deel van die plaas oorgedra aan Daniel Francois Malan (1844-1908). Daarna het opeenvolgende Malan-geslagte op die plaas geboer, Stephanus Francois Malan (1878-1962), Daniel Francois de Merindol Malan (1909-1966) en Stephanus Francois Malan (1938-). Tans boer Daniel Francois Malan (1964) op die plaas.