Eikeboom, Agter-Groenberg, Wellington
Die plaas Eikeboom, 30 morg groot, is op 26 September 1704 aan Pierre Rousseau toegeken. Na die dood van Petrus Jacobus Booysen in 1841 het Daniel Gerhardus Malan (1812-1884) die eienaar van die plaas geword en teen 1850 was hy nog eienaar van die plaas.
