Hotomskloof, Kammanasievallei, Oudtshoorn
Die plaas van 1250 morg 598 vierkante roede groot is op 8 Maart 1832 in ewigdurende erfpag toegeken aan Johanna Elizabeth Engelbrecht die weduwee van Cornelis Johannes Nortje. Johannes Marinus Brouwer (1941) verkoop op 27 Maart 1971 die plaas vir R90000 aan Daniël Gerhardus Malan (1934). Daniël Gerhardus Malan verkoop op 7 Desember 1993 die plaas vir R850000 aan Karroo Valley Farms Pty Ltd.
Bronnelys
Diagram 248/1821
T16840/1971
T20396/1994
