Knolvlei, Klein-Drakenstein, Paarl
Op 1 Desember 1826 koop Jacobus Petrus Malan (1782-1863) die plaas van 35 morg 570 vierkantroede vanaf Hendrik Andreas Hanekom (1789).
Sedert 1989