Plase

Slent, Paardeberg

Die plaas Slent in die omgewing van Paardeberg is op 1 Januarie 1707 aan Martin Pouisson toegeken en was 60 morg 285 vierkante roede groot. Na verskeie eienaars verkoop Jacob D Celliers die plaas op 18 April 1917 aan W A Malan. Malan verkoop op 23 Mei 1922 aan Samuel Short.