Malan-Geslagsregister soos op 19.4.2026

a1b6c3d9e10f6

a1b6c3d9e10f6g5 γ1559 Margaretha "Maggie"
* Wellington 1.6.1894 ≈ NGK Wellington 19.8.1894 † Spoorwegoorgang, Paarl 5.10.1959 Ω Wellington-Oliphantskop 206; oorlede toe 'n trein op die spooroorweg met die motor waarin sy was gebots het x Wellington 25.3.1919 Pieter Rossouw Marais * 1.2.1888 ≈ NGK Wellington 18.3.1888 † Hospitaal, Stellenbosch 30.8.1956 Ω Wellington-Oliphantskop 206 s.v. Daniel Johannes Marais en Helena Elizabeth Rossouw